Chelah Horsdal

Chelah Horsdal
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 19 Junie 1973 (1973-06-19)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chelah Horsdal (gebore 19 Junie 1973) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Hell on Wheels (2011), When Calls the Heart (2014), The Man in the High Castle (2015), en You Me Her (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne